ALBERTINIA NUUS - Tuinplaas-museum en die volstruis republiek (R.O.A.R.) is die hele tyd oop vir besoeke. Veteraantrekkers, een van die grootste versamelings modeltrekkers, trokke, toerusting en die wêreldrekord handgebreide trui word hier uitgestal.
Carols by candlelight
22 Desember - vanaf 18:00 tot klaar. Sluit in 'n modeparade van oeroue klere van die 18de eeu. Bring eie liggie (selfoon of flits), stoele en verversings, asook 'n donasie of geskenkie vir liefdadigheid. Ligte etes en koeldrank sal beskikbaar wees. Kontak Jeff by 082 469 7106 of https://web.facebook.com/Tuinplaas/ vir meer inligting.
Kersete
24 Desember - 12:00 vir 12:30. Besprekings: Chris by 082 965 5843 of Trudie by 076 989 5755.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'